Geriewe
Foto's
Tariewe
Kontak Ons

 

Het u of u gesin 'n wegbreek naweek nodig.  Kom ervaar die rustigheid, skoon vars lug en lekker boorgat water van 'n regte plaas.

Ons is skaars 'n klipgooi van Johannesburg (50 minute) met teerpad tot by ons hek.

 

 

 

 Die gebou is geklasifiseer as 'n nasionale gedenk- waardigheid deur die Departement van Nasionale gedenkwaardigede.

Dit is in 1904 gebou en is dus nou meer as 100 jaar oud en staan nog baie sterk.  Die bou materiaal is hoofsaaklik uit Engeland ingevoer en die huis het een van die eerste spoel-toilette in Transvaal. Op versoek kan gaste 'n toer van die huis geniet.

 

Die hoof plaashuis De Rust 

 

[Geriewe] [Foto's] [Tariewe] [Kontak Ons]

Kopiereg voorbehou (c) 2007 Alle regte voorbehou.
Webmeester

Webwerk ontwikkel en onderhou deur:
                         
(Klik op die logo)
Almal spring op die Webwa, waarom nie jy ook nie... dis goedkoper as wat jy dink!.